Ontmoet ons span

Helga Swart
Helga Swart
Posisie Bestuurende Direkteur
Helga is verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van ToekomsVONK, maar bestuur ook die portfolio's van Selfstandigheid & Volhoudbaarheid. Onder hierdie portfolio is sy verantwoordelik vir die BoerVONK en VONKbeursie projekte
Kontak Helga helga@toekomsvonk.co.za

Englie Botha
Englie Botha
Posisie Direkteur
Englie is verantwoordelik vir die maatskaplike, ekonomiese en sosiale opheffings projekte. Englie bestuur onder andere die GedenkVONK en NoodVONK.
Kontak Englie englie@toekomsvonk.co.za