Kliek op 'n besigheid se logo om meer uit te vind.
In Desember 2017 het ToekomsVonk ons besigheidsnetwerk, VonkHandel gesig. Die idee om ‘n databasis te skep waar volkseie besighede gelys kan word, het ontstaan as gevolg van die onderdukkende BBBEE verandering wat in 2017 gemaak is.
Omdat die direkteure van ToekomsVonk net doodgewone mense is wat hierdie werk deeltyds doen, verstaan ons die problem wat besighede tans in Suid-Afrika deurmaak. Meeste van ons het self ons eie besighede en veg daagliks soos baie ander sakemanne vir oorlewing. Daarom is dit vir ons belangrik om geleenthede te skep vir besigheidseienaars om blootstelling te kry en hulle besighede te laat groei.
ToekomsVonk het besluit om ‘n platform te begin waar mense besighede kan gaan opsoek wat hulle taal praat en wat nie geswig het onder hierdie rassistiese wette nie.
Soek jy ‘n betroubare meubelhandelaar, haarkapper of spysenier wat jou taal praat? Loer gerus hier wie is almal al gelys!
Is jy ‘n besigheidseienaar? Moenie uitstel nie, kontak my vandag nog en jou besigheid word GRATIS deel van ons netwerk. Stuur gerus ‘n epos aan my by: besigheid@toekomsvonk.co.za
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||