ToekomsVonk Beurse
ToekomsVonk is trots om die volgende drie kategorieë van beurse bekend te stel. Lees asb die Terme en Voorwardes noukeurig deur en vul asb die aansoekvorm deeglik in.
Sluitingsdatum vir alle beursaansoeke is 15 Februarie 2020.
Kliek asb op die prentjie van die tipe beurs om die aansoekvorm en voorwaardes te kry: