Welkom by die Romy-Lee Hofmeyr Beursaansoek bladsy
Die Romy-Lee Hofmeyr Laerskoolbeurs is spesifiek geskep om minderbevoorregte Laerskoolkinders en hulle ouers te help om skoolfonds te betaal.
Suksessvolle aansoekers sal nie die geld direk ontvang nie. ToekomsVonk sal die skole direk betaal.
Geen aansoeke wat ontvang word na die sluitingsdatum sal in aanmerking geneem word nie.
Lees asb die TERME EN VOORWARDES voor jy aansoek doen | Romy-Lee Hofmeyr Beurs Aansoekvorm |
Alle aansoeke moet asb voor 19 Februarie 2021 aan beurs@toekomsvonk.co.za gestuur word.