NPC 2017/408421/08
Vir die Mense - Deur die mense
Plaassensus 2019
Baie dankie dat jy deelneem aan ToekomsVonk se Plaassensus. Die doel is om korrekte statistieke te kry van hoeveel mense op plase, kleinhoewes en plotte woon, per provinsie.
Antwoord asb die volgende paar vrae- dit sal net 5 minute neem.
ToekomsVonk sal al jou inligting privaat hou.