NPC 2017/408421/08
Vir die Mense - Deur die mense

VEILIGHEIDSVONK

 

 

Dames & Dogters Veiligheidsopleiding

Op Saterdag, 25 Augustus 2018 het ToekomsVonk hulle eerste Dames & Dogters opleidingsdag gehou.

Die opleiding het in Pretoria plaasgevind en was 'n heerlike dag.

Die dames het elke 'n veiligheidshandleiding ontvang en aan die einde van die dag 'n sertifikaat van bywoning.