NPC 2017/408421/08
Vir die Mense - Deur die mense

JUBEL IN 'n TAS

 

 


 


 








ToekomsVonk help Danville Liggiehuis

MSVS en TOEKOMSVONK help Danville se liggiehuis

Op 22 Des 2018 lees ons hoe Danville se liggieshuis sukkel om die jaar Kersfees kospakkies aan die mense in hulle omgewing te gee.Ons spring dadelik in en teen die aand was ons bevoorreg om meer as R8 000 se kos aftelewer! Dankie aan almal wat skenkings gegee het!








 

BORG 'n KIND

Help ons om kinders weer die geleentheid te gee om kind te wees. Veral die kinders uit kampe. Jou donasie kan 'n glimlag 'n kind se gesiggie sit.







2018 - 'n Paar herhinneringe