NPC 2017/408421/08
Vir die Mense - Deur die mense

By ToekomsVonk is dit belangrik vir ons om besluite en aksies op feite te grond. Daarom het ons begin om self rekord te hou van verskeie goed wat deur die media en regering onder die mat gevee word.

Soos plaasaanvalle en moorde. Ons het 'n landswye netwerk wat ons oë en ore op die grond is en wat gebeure aan ons rapporteer. Alle aanvalle en moorde word geverifieer deur verskeie bronne om seker te maak dat slegs ware gebeure in ons statistieke gaan.


Kliek hier om Statistieke te sien